c/afrikaans · by BuffLemmyworlder@lemmy.world · 2yDie weirdste RSG artikel ooit, wat is die doel met die artikel? https://www.rsgplus.org/die-opkoms-van-homo-sapiens-plasticus/3 points · 3 comments · view on lemmy.world
3 Comments
padjakkels@lemmy.world · 2 pts · 2y
Dit lyk na 'n fake website. Dit lyk ook na 'n AI artikel.
Dit maak nie sin dat rsg.co.za ook 'n rsg.org website het nie. Die domain is geregistreer deur DreamHost, LLC.
BuffLemmyworlder@lemmy.world · 1 pts · 2y
Dit was al geskryf voordat AI goed genoeg was om so iets te doen
padjakkels@lemmy.world · 2 pts · 2y
O okay, bly snaaks baie weird!