'n baie goeie aanlyn tweetalige woordeboek vir as jy Afrikaans is

https://rieme.co.za/

Dis beter as google translate

2 points · 2 comments · view on lemmy.world

2 Comments

padjakkels@lemmy.world · 1 pts · 2y (1 reply)

Wow, baie dankie. Wonder wie is die mense agter dit.

BuffLemmyworlder@lemmy.world · 1 pts · 2y

Ja, ek wonder ook