Aanlyn Afrikaanse bronne

More,

Kom ons maak 'n lys van Afrikaanse bronne of hulpmiddels op internet wat ons taal bevorder!

Dankie!

3 points · 9 comments · view on lemmy.world

9 Comments

padjakkels@lemmy.world · 2 pts · 2y (2 replies)

www.rieme.co.za -> Afrikaans/Engels woordeboek

www.afrikaans.org.za -> Genootskap vir die handhawing van Afrikaans

BuffLemmyworlder@lemmy.world · 1 pts · 2y (1 reply)

Wat nog ook kan help is, as jy langsaan die links kan skryf wat elke website doen

padjakkels@lemmy.world · 1 pts · 2y

ja!!

padjakkels@lemmy.world · 2 pts · 2y (1 reply)

https://www.thunderbird.net/af/about/ -> epos program en kalendar, gratis. Met Afrikaanse speltoetser.

https://www.thunderbird.net/en-US/thunderbird/all/ -> Arikaanse weergawe is heel bo

BuffLemmyworlder@lemmy.world · 2 pts · 2y

Microsoft Edge het 'n afrikaanse speltoetser

BuffLemmyworlder@lemmy.world · 1 pts · 2y (1 reply)

Baie goeie ideë! ek sal hier in die comments sê as ek nog iets kry

padjakkels@lemmy.world · 1 pts · 2y

Dankie.

BuffLemmyworlder@lemmy.world · 1 pts · 2y

https://afrikaans-vandag.co.za/ - 'n Afrikaanse woordeboek vir Afrikaanssprekendes, hulle opdateer die woordeboek ook en sit kort kort nuwe woorde in vir moderne afrikaans

padjakkels@lemmy.world · 1 pts · 2y

https://af.wikipedia.org/wiki/Afrikaanse_Wikipedia

Die Afrikaanse Wikipedia het tans 386 975 bladsye, waarvan 112 373 artikels is. Dit het 168 254 geregistreerde gebruikers, waarvan 201 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het al 2 620 273 wysigings aangebring en 9 672 lêers opgelaai.

Beide die adresse af.wikipedia.org en wikipedia.co.za kan gebruik word om die Afrikaanse Wikipedia te besoek.