Afrikaans né?

Laat ek dan maar die eerste wees om n woord of twee hier neer te lê, al is dit nou met n virtuele sleutelbord op die nuutste iterasie van Mnr Bell se uitvindsel, en nie met n oudmodiese potlood en papier nie. Daar het julle dit nou. Bliksems.

0 points · 3 comments · view on lemmy.world

3 Comments

affikaap@lemmy.world · 3 pts · 3y (1 reply)

OK...fok...ek is hier :)

padjakkels@lemmy.world · 2 pts · 3y

Let op die taal gebruik!

padjakkels@lemmy.world · 1 pts · 3y

Let op jou taal gebruik asseblief!