Ek het 'n stuk geskryf oor Afrikaners.

https://chuckufarley.net/die-nasie/

6 points · 2 comments · view on lemmy.world

2 Comments

notaviking@lemmy.world · 2 pts · 72d (1 reply)

Nogal die einde geniet oor hoe van buite af gesien kan word hoe die Afrikaner diep seergemaak is en in selfverdediging verder pyn veroorsaak.

Mooi stuk, baie rou en eerlik. Dankie

Maerman@lemmy.world · 1 pts · 72d

Dankie, ek waardeer die kompliment. My herkoms as 'n Afrikaner is iets waaroor ek al my hele lewe tob. So ek is bly as my gedagtes daaroor sin maak.